Wie lag al die pad bank toe in hierdie episode van #SlimVangSyBaas?😂 Die Klankbank-aanbieder Arno Greeff en sy vriende, die Slangvelle, vat die smaakmakers, Saffa Mamma, Mel die Storieverteller en troufotograaf Edó Mostert.
Een van Suid-Afrika se voorste vroulike komediante, het Vrydag, 15 November, by die Barnyard in Ermelo ‘n aand vol lag en lewenslesse aangebied. ‘n Entoesiastiese gehoor is saamgetrek om hierdie dinamiese kunstenaar in aksie te sien.
Potchefstroom Nuus – Soos elke jaar spog Aardklop weer met ‘n vol komedieprogram om gehore te laat skaterlag. Een van hulle is Mel die Storieverteller wat met haar video’s op sosiale media bekendheid verwerf het.
Mel se eenvrouvertoning was 2024 ook by die land se grootste kunste-feeste te sien en het boonop geskiedenis by die InniBos Laeveld Kunstefees gemaak. Die grootste gehoor nóg in die Boma Kuiertuin gelok het.
Melanie du Toit het al ‘n lewe vol opwinding en avontuur gehad. Alhoewel die TikTok-ster en skrywer lyk asof sy vinnig populêr geword het en nou ‘n naam op almal se lippe is, werk sy al lank jare agter die skerms om ‘n “overnight sensation” te word.Â
Die TikTok-ster Melanie du Toit, bekend aan haar derduisende volgelinge as Mel die Storieverteller, hoor al van kleintyd af dat sy iemand is wat graag paaie aandurf wat ander té bang is om te loop. Mel kuier by Maroela Media!
Mel die Storieverteller se kanon van komiek: Lag vir die lewe se absurditeite.
In haar tweede verhoogstuk, Dik Deurmekaar, gesels sy op ‘n satiriese wyse oor hoe mense van mekaar verskil.
Mel die Storieverteller neem sosiale media en gehore regoor die land met haar komiese stories oor. As jy nou nog nie van haar gehoor het nie, moet jy hier saam kyk om die ongelooflike persoonlikheid beter te leet ken.