Mel die Storieverteller

Destyds het jy jou besigheid in ‘n koerant adverteer; deesdae is sosiale media the way to go. Mel se unieke storievertelling en editing tegnieke verseker dat jou produk, diens of musiekfees ‘n groot gehoor bereik

• Betaalde advertensie video/foto post

• Trade exchange

• Lang-termyn collaboration

• Ambassadeurskap en direkte affiliasie met Mel die Storieverteller

Trotse Ambassadeur vir:

Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0