[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” min_height=”491.3px” custom_margin=”||-60px|||” global_colors_info=”{}”][et_pb_row column_structure=”1_2,1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/BLOG.jpg” title_text=”BLOG” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”47px||26px||false|false” custom_padding=”||0px||false|false” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Vir jare het ek die verkeerde persoon gekies. Dit was óf omdat ek dom en jonk was, óf omdat ek net glad nie my eie waarde raak gesien het nie.

Toe ek myself vir die eerste keer, op 31-jarige ouderdom, eerste sit en myself leer ken deur:
– Myself weer lief te hê
– Myself te aanvaar
– Sterk boundaries te stel
– Te besef wat ek verdien
 toe kom hierdie Engel man oor my pad – en ek kan nou nog nie my luck glo nie!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” min_height=”184.4px” custom_margin=”||-60px|||” global_colors_info=”{}”][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Hy dra koffie aan, vat my shopping, luister wanneer ek praat, ondersteun my drome, gee goeie raad, maak kos (en skoon), vat my op avonture sonder laat ek ‘n vinger hoef te lig, jok nie vir my nie, sê vir my elke dag hoe mooi ek is, en respekteer my spasie.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”||-28px|||” custom_padding=”|5px||||” global_colors_info=”{}”][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”-42px|auto||auto||” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”|-33px||||” global_colors_info=”{}”]

In hierdie 6 maande het ons 2 keer lelik vasgesit en ‘n skamele 3 keer, ligte onderonsies gehad. Wat baie verfrissend is, aangesien ek gewoond was aan ‘n geskel en skree, aan leuens, aan ‘n permanente geslegsê of powerplay, aan kêrels wat my net glad nie respekteer of dit wat ek bied nie – dit was ‘n royal shit show…!

Na soveel teleurstellings het ek hard na myself gaan kyk. Alhoewel dit baie maklik is om altyd die blaam op iemand anders te plaas, het ek besluit om bietjie na myself ook te kyk. Tydens hierdie introspeksie moes ek myself moeilike vrae vra: 

– Watse toksiese gedrag bring ek na ‘n verhouding?
– Wat kan ek volgende keer beter doen?
– Watse gedrag  van ‘n man maak my mal?
– Wat trigger my en maak dat ek in iets in verander wat ek weet ek nié  is nié?

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ specialty=”on” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”||-42px|||” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”1_2″ specialty_columns=”2″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” global_colors_info=”{}” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_row_inner _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column_inner saved_specialty_column_type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Na soveel teleurstellings het ek hard na myself gaan kyk. Alhoewel dit baie maklik is om altyd die blaam op iemand anders te plaas, het ek besluit om bietjie na myself ook te kyk. Tydens hierdie introspeksie moes ek myself moeilike vrae vra: 

– Watse toksiese gedrag bring ek na ‘n verhouding?
– Wat kan ek volgende keer beter doen?
– Watse gedrag  van ‘n man maak my mal?
– Wat trigger my en maak dat ek in iets in verander wat ek weet ek nié  is nié?

[/et_pb_text][/et_pb_column_inner][/et_pb_row_inner][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” global_colors_info=”{}” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/IMG_20220115_183419_793.webp” title_text=”mel and Ronald” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”40px||||false|false” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” min_height=”250.2px” custom_padding=”||2px|||” global_colors_info=”{}”][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_padding=”0px|||||” global_colors_info=”{}”]

Wanneer jy deur traumatiese verhoudings gaan, is dit maklik om die sienswyse – Alle mans is kak aan te neem. Maar ek’t besef, “Nie alle mans is kak nie, ek kies net altyd die kak mans.”
En damn, dit was tyd vir ‘n verandering. En so het ek het ou gewoontes vinnig begin afleer.

Deur om eerlike met myself te wees. Te kyk wat my bydrae was tot my mislukte verhoudings, asook my verkeerde keuses, het my ‘n nuwe kyk gegee na die lewe en die ander geslag. 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ specialty=”on” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” min_height=”272.2px” custom_margin=”||-73px|||” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” global_colors_info=”{}” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/IMG_20220102_220448_933.jpg” title_text=”Mel and Ron” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”50px||||false|false” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ specialty_columns=”2″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” global_colors_info=”{}” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_row_inner _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”||-67px|||” global_colors_info=”{}”][et_pb_column_inner saved_specialty_column_type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

My hoop is dat elke vrou, maak nie saak haar ouderdom, eers tyd saam haarself sal spandeer, haarself vergewe en liefhê voordat hulle weer op die mannejag gaan…

Wanneer jy jou eie waarde besef, sal jy vir niks minder settle nie. 

En hier op 33, nadat al my vriendinne al getroud is met kinders, of klaar geskei is en weer getroud, kry ek toe uiteindelik my ridder op die wit perd – ‘n Persoon wat perfek in my lewenvisie en toekoms inpas, maar ek moes self eers die werk ingesit het.

 

[/et_pb_text][/et_pb_column_inner][/et_pb_row_inner][/et_pb_column][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Ek hoop dat ek hom altyd sal kan hanteer soos wat hy verdien, want ek het mos nou hopeloos te lank vir hom gewag.

Wanneer jy bietjie aan jouself werk en ‘n duideliker idee het van wat jou waardes en boundaries is, sowel as wat jy eintlik verdien en wil hê in ‘n man, dan is dit minder moeilik om iemand te kry wat in daai ‘idee’ pas. 

Gaan doen bietjie self ondersoek, gaan raak weer lief vir jouself en jy sal volgende keer REG KIES en nie verby ROOI VLAE kyk nie.

Groete,

[/et_pb_text][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/melanie-du-toit-stories.png” title_text=”melanie-du-toit-stories” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” max_width=”350px” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0