Mel die Storieverteller

[et_pb_section fb_built=”1″ admin_label=”section” _builder_version=”4.16″ min_height=”651.6px” global_colors_info=”{}”][et_pb_row column_structure=”1_2,1_2″ admin_label=”row” _builder_version=”4.16″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.16″ custom_padding=”|||” global_colors_info=”{}” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Text” _builder_version=”4.16″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” global_colors_info=”{}”]

Iemand vra my gister hoe oud ek is. Ek moes eers somme maak voordat ek die antwoord ’34’ gee. Vir ‘n oomblik dwaal my gedagtes:

“Jissie, ek is oud? Maar is ek rerig oud? Daar’s nog so baie dinge wat ek tyd voor moet kry en dinge wat ek wil doen.

As iemand op 21 kinders kry dan sê die mense ‘sjoe, dis ‘n jong mamma’. Maar as iemand op 40 swanger word ‘die vrou is eintlik te oud vir kinders, hoe gaan sy by bly’

34 klink so baie, maar is eintlik so min. As ek hopelik nog so 60 jaar op hierdie aarde oor het.

Ons fier ‘n vriend se verjaarsdag en daar’s baie mense om my met interessante agtergronde en lewensverhale. Elkeen ‘n bietjie jonger of bietjie ouer as ek. Die een het 3 kinders, die een ongetroud met ‘n besigheid, die ander 2 kinders 2de keer getroud…

Daar, kom ek weereens tot die beseffing dat tyd ‘n illusie is. Die meting van tyd – ure, minute, jare, dekades is mensgemaakte terme om ons almal op ‘n tydlyn te sit. Alhoewel almal se tydlyn so verskillend is.

 

 

[/et_pb_text][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/melanie-du-toit-stories.png” title_text=”melanie-du-toit-stories” _builder_version=”4.17.0″ _module_preset=”default” width=”38%” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.17.0″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/05/IMG_20220501_105944-1-1-scaled.jpg” alt=”Woman in green shirt” title_text=”IMG_20220501_105944 (1)” align=”center” _builder_version=”4.17.0″ _module_preset=”default” width=”55%” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][et_pb_text _builder_version=”4.17.0″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Ek is 34, maar ek voel 21, my brein voel 80 en my lyf lyk… Ek weni, sê jy maar. Nes die mense aan my tafel, het daar so baie dinge in my lewe gebeur: goed en sleg – voel soms of ek 2000 lewens geleef het in een. En dat ek by nog niks uitgekom het wat iemand van my ouderdom ‘moes’ by uitkom nie. 

ns kan nie tyd stop of stadiger laat vaar nie. Ons lywe gaan nie altyd funksioneer soos ‘n tiener sin nie en ons breine mag dalk bietjie stadiger onthou. Maar een ding is virseker: Tyd is nie my baas nie & ek sal nooit sy slaaf wees nie.

Alles op jou tyd!

Groete,

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Leave a Reply

Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0