[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″ global_colors_info=”{}”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” global_colors_info=”{}” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” global_colors_info=”{}”]Toe Facebook gisteraand afgaan en die wêreld in rep en roer rondspartel het twee dinge by my opgekom:

EEN.

Imagine net Facebook was ‘n mens – dink net hoe onmenslik moeg hy moet wees. ‘n Konstante influks van beeldmateriaal en boodskappe. ‘n Oorvloeding van cyberbullies en mense wat aandag soek. Dink net hoe uitputtend is dit vir Facebook om miljoene mense se lewens te sien rondflikker op sy platform, hoe geestelik steurend dit moet wees om konstant jouself te vergelyk met foto’s van dié een se nuwe perfekte baba, daai een se honderdste see vakansie, en die ander een se tydskrif troue.[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row column_structure=”1_2,1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/UNPLUG-3.png” title_text=”UNPLUG 3″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]Toe Facebook gisteraand afgaan en die wêreld in rep en roer rondspartel het twee dinge by my opgekom:

EEN.

Imagine net Facebook was ‘n mens – dink net hoe onmenslik moeg hy moet wees. ‘n Konstante influks van beeldmateriaal en boodskappe. ‘n Oorvloeding van cyberbullies en mense wat aandag soek. Dink net hoe uitputtend is dit vir Facebook om miljoene mense se lewens te sien rondflikker op sy platform, hoe geestelik steurend dit moet wees om konstant jouself te vergelyk met foto’s van dié een se nuwe perfekte baba, daai een se honderdste see vakansie, en die ander een se tydskrif troue.[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

En TWEE.

Imagine daar’s een of ander elektriese wanspeling en sateliete reg oor die wêreld en in sy atmosfeer gaan net af. Geen elektrisiteit. Niks internet. Stilte. Wat de hel sal ons met onsself aanvang?

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row column_structure=”3_5,2_5″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”3_5″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Ek dink ook gistraand.  So, sonder WhatsApp, Instagram, en Facebook, het mense se innerlike bekommernisse en ware kleure sterk deur geskyn. Sonder kontak met geliefdes, was van ons se eerste gedagtes – “Agenee, nou kan ek nie met my vriende en familie gesels nie, is hulle okay?

Van ons was dadelik – “Hoe gaan ek nou my foto’s of videos op laai of met my aanhangers gesels?

 Mense wat vir hulleself werk – “Dit affekteer my besigheid!” (Ontspan Susan, ek’s seker 6 ure sonder WhatsApp kos jou nou nie rerig duisende rande nie).

In teenstryd het dit van ons glad nie eers gepla nie – “O, was WhatsApp af?” 

My eerste instink was “Oe, hierdie gee my nou lekker nuwe stof vir grappies en storie idees.” En wil jy nou meer, hier sit ek vanoggend en skryf wraggies ‘n ‘Liewe Leser’-stukkie oor die harwar.

 

[/et_pb_text][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” custom_margin=”|-343px||||” global_colors_info=”{}”]

Hoe ons reageer op ‘n groot verandering soos die afsny van sosiale media of die uitbreek van ‘n dodelike virus, wys nogals baie van waar ons prioriteite lê.

In die warboel van idees, vrae, en onsekerheid, het dit weereens by my opgekom hoe belangrik dit is om soms net die skerm af te skakel. Die plug uit die muur te ruk en net bietjie te lewe in die nóú. Soms spandeer ons ure agter die rekenaar of iPad en games speel. Soms scroll ons dae deur TikTok en Instagram Reels.

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”2_5″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/UNPLUG-4.png” title_text=”UNPLUG 4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row column_structure=”1_2,1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/UNPLUG2-1.png” title_text=”UNPLUG2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Maar kan jy nog iets met jou hande maak? ‘n Mooi skildery of ‘n blom oorplant in ‘n nuwe pot? Is ons besig om te vergeet hoe om dinge te doen in en om die huis. Wanneer sosiale media wegval is dit asof ons nie lekker kan funksioneer nie? Hoekom?

Luister, ek is mal oor sosiale media! Deur TikTok het ek dinge geleer wat ek nooit van geweet het nie en mense leer ken wat nooit oor my pad sou kom nie. Om videos te maak, het my weer ‘n stem gegee en ‘n uitlating vir my kreatiewe brein. Alhoewel dit soveel voordele inhou, het ek weereens net besef hoe belangrik dit is om soms net te unplug en aktief te lewe in die aardse realiteit en nié in hierdie opgemaakte kuberruimte wat in ‘n oogwink kan verdwyn nie.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_text _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”]

Probeer om elke dag, al is dit net vir 30 minute, totaal en al te unplug. Sit alles af wat geraas maak en luister na die voëls se gekwetter, die wind se geruis, selfs die buurman se grassnyery. Geniet die oomblik sonder ‘n blouskerm afleiding. Jy kan dalk net ‘n nuwe vaardigheid aanleer of jouself beter leer ken.

Groete,

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][et_pb_image src=”//cdn.meldiestorieverteller.co.za/wp-content/uploads/2022/01/melanie-du-toit-stories.png” title_text=”melanie-du-toit-stories” _builder_version=”4.14.5″ _module_preset=”default” global_colors_info=”{}”][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0