Mel die Storieverteller

Amadeus die Reisiger – Tafelberg

R130,00

696 in stock

Quantity

Additional information

Weight 0,6 kg
Dimensions 20 × 20 cm
ISBN: 978-0-620-91285-3

Outeur: Mel die Storieverteller (Melanie du Toit)
Illustreerder: Bassel Elkadi
Taal: Afrikaans
Bladsye: 32
Afmetings (WxH): 20cm x 20cm
Formaat: Sagteband
Publikasie Datum Eerste Uitgawe: 2020
Tweede Uitgawe Eerste Druk: 2021
Derde Uitgawe Tweede Druk: 2023

Mel die Storieverteller se eerste self-gepubliseerde Afrikaanse kinderboek is Amadeus die Reisiger – Tafelberg. Klim saam met Amadeus die Reisiger in sy selfgemaakte Skiptuig en gaan op ‘n warrelwind reis na Tafelberg. Langs die pad ontmoet hy bloeddorstige seemeeue, ‘n rooihaar vriend, en ‘n borrelende vulkaan.

Sal Amadeus en sy beste vriend, Muis, dit ooit maak tot by die platkop-berg?
Amadeus die Reisiger is Mel die Storieverteller se eerste self-gepubliseerde kinderboek en is perfek vir storietyd saam met jong lesers ouderdom 3-9 en self-lees vir kinders 7-9 jaar.

 

Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0