Bekers

R120,00

Perfek vir die kantoor of sommer vir ‘n oggend koffie of tee – ag, gooi sommer ietsie sterks by – wie gaan nou kyk (dalk net ruik), maar staan maar ver.

SKU: N/A Category:

Description

Mel die Storieverteller se bekers informasie:

Kleur: Wit met gekleurde handvatsel en binnekant
Embleem: Budget Boude kuns
Materiaal: Premium Kwaliteit Graad A Keramiek
Afmetings: 8cm (w) x 9.5cm (h)
Kapasiteit: 330ml

Beker is nie Skottelgoedwasser vriendelik nie.

Additional information

Soort

Blok ‘n Drol, Budget Boude, Druk net Deur, Mel se show, My Kat het my gekies, Ontspan

Kleur

blou, oranje, pienk, swart

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bekers”