Ewald het ‘n Plan (of twee)

R40,00

ISBN: 978-0-6397-1426-4
Outeur: Mel die Storieverteller in samewerking met Imbali Group
Illustreerder – Almé Swart
Taal: Afrikaans
Bladsye: 12
Afmetings (WxH): 150 mm x 210 mm
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2022

 

10 in stock

Description

Hierdie Afrikaanse Kinderboek storie is spesiaal aanmekaar geslaan deur Imbali Group en Mel die Storieverteller vir kinders wat drome het om hierdie wêreld ‘n bietjie beter te maak. Die slapband boekie is slegs 12 bladsye lank en is spesiaal gedruk om koste effektief te wees. Vir slegs R40 kan almal ‘n kopie in hulle huis hê – ‘n Gedeelte van die boek se verkope word geskenk aan GBV NPO.

As ‘n jong seun sien Ewald groot probleme in sy dorp. Hy doen navorsing, werk tot in die middernag ure en maak ‘n hele paar planne. Maar elke keer wanneer hy sy plan wil uitvoer is daar iets wat in die pad staan.

Sal Ewald se planne ooit realiseer?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ewald het ‘n Plan (of twee)”