Mel die Storieverteller

Goedere Sakkie

R380,00

5 in stock

Quantity

Additional information

Mel die Storieverteller en Marise, van Verstrooid kussings, span kreatiewe koppe saam om unieke, pasgemaakte, hoë kwaliteit goedere sakkies te skep.

Die oulike sakkies is handgemaak met ‘n unieke Mel die Storieverteller ontwerp op ‘n hoë kwaliteit lap en ‘n spesiale kralewerk vanuit Marise se kreatiewe hande.

Elke sakkie het ‘n binnevoering en kleurvolle rits wat afgewerk is met ‘n Mel & Verstrooid etiket.

Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0