Skryfwerk

Mel skryf al stories vandat sy ‘n potlood kon vashou; van toneelstukke en dialoeë tot revues en monoloeë. Daar is twee opsies by die aankoop van hierdie skryfwerk.

Soek jy ‘n toneelstuk/revue teks vir jou skool of toneelgroep?

Opsoek na stukke wat jy kan opvoer vir Eisteddfod kompetisies en by talentaande?

Vul in die vorm vir navrae:

Suiwer Afrikaans? Of kan teks bietjie Mengels wees? Slegs Engels?

Eerstehands:

Eerstehands beteken die stuk word vars geskryf spesifiek vir die leerder of skool. Dus kan jy laat weet of dit oor ‘n spesifieke tema moet draai en of dit iets spesifieks moet inhou. Eerstehandse stukke is vir ‘n hele jaar net joune. Bv. As jy die stuk in 2023 bestel, sal jy die enigste een in SA wees wat hom opvoer in 2023. In 2024, word dit ‘n tweedehandse stuk.

Tweedehands:

Tweedehandse stukke, is klaar bestaande stukke met kopiereg aan Mel die Storieverteller. Slegs ‘n sekere hoeveelheid tweedehandse stukke per ouderdom en kategorie word jaarliks verkoop.

Monolog en Prosa

Eerstehands

Tweedehands

Dialoog

Inkopiemandjie0
Daar is tans geen produkte in jou mandjie.
Gaan voort met inkopies
0